Dié persoonlikheidstipe is ʼn storm in ʼn koppie

Loading player...
“Hulle verstaan iets van die volheid van die wêreld. Dis die mense wat ons tot halt roep om die diepte en skoonheid van die wêreld te beleef.”
7 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min