Ps Japie Venter: Moet dit nie los nie

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Moet dit nie los nie”uit FILIPPENSE 4:2‭-‬3 NLV

Ek moedig sowel Euodia as Sintige aan om hulle meningsverskille op te los omdat hulle aan die Here verbonde is. En ek vra ook dat jy, getroue kollega, hulle sal help. Hulle het hard gewerk saam met my en ook saam met Klemens en die ander medewerkers om die Goeie Nuus uit te dra. Hulle almal se name staan opgeskryf in die Boek van die Lewe.
11 Jul 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie.
14 Jul 10AM 5 min

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10.
16 Jul 11AM 5 min

Kalaharistories: Ankerpaal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ankerpaal” uit Hand 27:23 - 25
16 Jul 11AM 7 min

Vivienne Heath - Godsightings

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains “Godsightings”… just for the record, she was the one that named our “Godsightings” every Friday on GNT.
8 Jul 11AM 2 min