ToekomsVenster: Jy moet ’n keuse maak

Loading player...
ʼn Mens moet ʼn keuse maak. Ons het nodig om iewers toe te laat dat die Gees van die Here van ons besit neem. Voortaan geld die beginsels van God se Woord in ons lewens. 
10 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min