ToekomsVenster: Nooit in ons eie krag nie

Loading player...
Kyk ʼn bietjie rondom jou en sien wat die Here aan jou toevertrou het.
12 Jul 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min