ToekomsVenster: Net wat mooi is

Loading player...
As ons dan weer verwys na vers 11 van Psalm 16 kan ons met meer perspektief nadink en ons instemming betuig dat God inderdaad buitengewoon goed is.
12 Jul 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min