ToekomsVenster: Elkeen het ’n unieke roeping

Loading player...
Miskien help dit om, soos die proses vorder, aantekeninge te maak, die beskrywing te verfyn sodat jy by die essensie kan uitkom. Dan weer, die reis is inderdaad ʼn lewensreis, die taak is ʼn lewenstaak, die antwoord kom met verdrag. Solank jy en ek daarmee ʼn begin maak.
18 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min