ToekomsVenster: Is jy getrou aan jou skeppingsdoel?

Loading player...
Hoe is jy besig om aan jou skeppingsdoel uitdrukking te gee? As ʼn mens eers ʼn antwoord gevind het op hierdie vraag en inderdaad daarmee besig raak, bring dit merkwaardige vervulling en tevredenheid.
24 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min