Erns Grundling slaan voet in Frankryk

Loading player...
Van die land se mooiste plekke word besoek, insluitend die Via Podiensis Camino-roete, en natuurlik word daar lekker in Frans geëet en gedrink.
26 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min