ToekomsVenster: Hy klop aan die deur

Loading player...
Hy staan inderdaad by die deur en klop. Wie oopmaak sit by ʼn feesmaal aan. Kies elke dag die kultuur wat by jou status as kind van God pas.
26 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min