ToekomsVenster: Kom ons praat oor sonde

Loading player...
Dit is juis die verrassende aspek van ons God. Hy gee nie met ons op nie. Hy roep sonder ophou. Hy roep terug, Hy wag dat ons soos die verlore seun in nederige afhanklikheid sal terugkeer.
28 Jul 2023 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min