ToekomsVenster: Doen wat jou hande vind om te doen

Loading player...
Die Here se woorde “seun, gaan werk vandag in my wingerd” het betrekking. In die wingerd is daar ʼn veelheid van take wat verrig moet word.
30 Jul 2023 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min