Dié persoonlikheid smag na beheer

Loading player...
Die tipe 8 het ʼn vrees daarvoor om broos te voel, om te voel dat hulle nie in beheer van ʼn situasie is nie en dat hulle in die proses dalk kan seerkry.
1 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min