Mynaansoek in Schoemanskloof gebring

Loading player...
Die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) ondersoek 'n aansoek wat gebring is om in Schoemanskloof te myn. Linda Grimbeek sê die aansoekers het aangevoer dat hulle nie openbare deelname prosesse na kon kom nie weens die Covid-pandemie. Die sakekamer het 'n kenner aangestel om die aansoek te analiseer en sal formeel aansoek doen om toegang tot die dokumentasie. Grimbeek sê sover hulle kon vasstel is geen prosesse gevolg nie.
2 Aug 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min