Bizskoops - 3 Augustus 2023
--:--
Op vandag se program...besigheidsaktiwiteit het in Julie afgeneem.
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Die Europese Sentrale Bank het rentekoerse weer verhoog.
In investering-nuus, Suid-Afrika het 'n verbasende positiewe beleggingsklimaat.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor hoekom koolstofbelastings kan werk.