ToekomsVenster: Om soos sout te wees

Loading player...
Weet die mense rondom jou, in jou vriendekring, by die werk, ja selfs in die gemeente, dat jy ʼn oortuigde Christen is? Sal mense wat probleme ervaar jou nader omdat jy ʼn Christen is en hulle bes moontlik sal kan help?
8 Aug 2023 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min