ToekomsVenster: Gaan maak eers vrede

Loading player...
Kom ons oefen om te sê dat ons jammer is. Kom ons oefen om te vergewe en vergifnis te ontvang.
10 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min