ToekomsVenster: ‘Die asem van die Almagtige het my lewe gegee’

Loading player...
ʼn Mens kan jou die lewe by Christus nie voorstel nie. Hoe sal dit wees, die verheerlikte liggaam waarvan die Bybel praat?
14 Aug 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min