
Charl Botha gesels met Schalk Louw van PSG Old Oak oor edelmetale
Loading player...
In hierdie potgooi het ek met Schalk Louw van PSG Old Oak gesels oor edelmetale. Om die waarde van edelmetale in ons portefeuljes te verduidelik deel hy 'n baie interessante storie uit die ekonomiese geskiedenis. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





