
Charl Botha gesels met Gustav Schulenburg - portefeulje besuurder by PSG batebestuur - oor AECI
Loading player...
In die tweede episode van ons reeks van in-diepte gesprekke oor spesifieke aandele gesels ek weer met Gustav Schulenburg, die keer oor AECI. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





