
Leer hoe 'n professionele belegger 'n aandeel analiseer
Loading player...
In die potgooi gesels ek (Charl Botha) met Gustav Schulenburg - mede-bestuurder van die PSG equity fund - oor Discovery. In die volgende paar weke gaan die fokus van die potgooi bietjie verskuif na in diepte gesprekke met kenners oor spesifieke aandele. My idee is dat luisteraars 'n goeie idee kry van hoe professionele portefeulje bestuurders en aandele analiste besighede en aandele analiseer. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





