Charl Botha gesels met Drikus Combrink oor die globale ekonomie en belegging

Loading player...
In my tweede gesprek met Drikus Combrinck van Capicraft het ons kortliks weer geraak aan inflasie (luister na 'Groot prentjie belegging met Drikus Combrinck' - 7 Mei 2021 vir 'n meer uitgebreide gesprek). Die kern van ons gesprek die keer het gehandel oor watter lande hy dink die minste - en meeste - uitgelewer is, en sal wees, aan globale ekonomiese skommelinge, en die beleggings implikasies daarvan. Hy deel ook sy raad rondom wat dit vereis om 'n goeie belegger te wees. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
28 Jun 2021 4AM English South Africa Investing · Business News

Other recent episodes