
Charl Botha gesels met Chris Hattingh van die Vrye Mark Stigting
Loading player...
In die potgooi het ek met Chris Hattingh - adjunk direkteur van die Vrye Mark Stigting - gesels oor die waarde van 'n vrye mark stelsel. Ek het hom ook gevra wat ons as landsburgers kan doen om vrye mark beginsels en projekte in Suid Afrika te bevorder. Ons het ook geraak aan die oorsprong en inhoud van die ANC se "national democratic revolution" visie. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





