Voormalige hoof van die Universiteit van Stellenbosch se besigheid skool gesels met Charl Botha oor reg en verkeerd

Loading player...
Professor Piet Naudê, die voormalige hoof van die Universiteit van Stellenbosch se besigheid skool, gesels oor verskillende maniere om die etiese waarde van politieke en besigheid praktyke te evalueer. Ons gesels oor China, oor “stake-holder versus shareholder capitalism”, en of die mens meer eties word. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
2 Jun 2021 3AM English South Africa Investing · Business News

Other recent episodes