
Globale gevare met Frans Cronjé
Loading player...
In hierdie potgooi het ek met Frans Cronjé van die sentrum vir risikoontleding gesels oor wat hy en sy span dink die twee grootste risikos virdie globale politieke ekonomie is. Hy het ook verduidelik hoe hy dinkhierdie verwikkelinge Suid Afrika beïnvloed en kan beïnvloed. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





