
Schalk Louw - die Rand, en “Jaws 2”
Loading player...
In hierdie potgooi het ek met bekende mark kommentator Schalk Louw oor die Rand gesels. Hy argumenteer dat ons nie die positiewe effekte van die huidige kommoditeitssiklus op ons wisselkoers moet onderskat nie. Hy raai ons ook aan om nie emosionele besluite te maak rakende ons wisselkoers exposure as gevolg van die huidige politike retoriek in Suid Afrika nie. Schalk is eienaar en besturende direkteur van PSG Old Oak in die Kaap. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





