
Groot prentjie belegging met Drikus Combrink
Loading player...
In hierdie potgooi gesels ons met Drikus Combrink van Capicraft. Drikus het n baie interessant groot-prentjie benadering tot beleggings, en ons gesels oor inflasie, die ekonomie, die geskiedenis, die politiek, en hoe hy sy kliënte se portefeuljes posisioneer gegewe al die faktore. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





