Kokkie Kooyman gesels banke met BizNews 360

Loading player...
In die potgooi gesels ek met Kokkie Kooyman, een van Suid-Afrika se bekwaamste bankanaliste en portefeuljebestuurders. Kokkie begin deur te verduidelik hoe banke werk en hoekom hulle sulke belangrike rolspelers in n moderne ekonomie is. Hy vertel ons dan hoe hy en sy span te werk gaan om n land se bank industrie te analiseer en watter Suid-Afrikaanse bank die beste besigheid en belegging is. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
30 Apr 2021 6AM English South Africa Investing · Business News

Other recent episodes