
Mike Schussler plaas die Suid-Afrikaanse ekonomie in perspektief
Loading player...
In ons eerste potgooi gesels ons met bekende ekonoom Mike Schussler oor die Suid-Afrikaanse ekonomie. Ons gesprek raak aan verskeie onderwerpe. Onder andere skets Mike vir ons waar Suid-Afrika in die globale ekonomiese bestel inpas. Hy deel ook sy raad hoe ons as a land ons ekonomiese prestasie kan verbeter. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices





