Psalm 18:25-30 - God se lig en redding skyn helder!

Loading player...
In die gedeelte van Psalm 18, praat Dawid prontuit oor sy geloof in God se liefde, en redding, oor hom. Luister saam
17 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min