ToekomsVenster: Christene bly nie lê nie

Loading player...
Val is nie sleg nie, dis net sleg as jy bly lê. Christene bly nie lê nie, nie as die Woord van God die waarheid is nie. Sy beloftes en Gees sal jou toerus.
21 Aug 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min