ToekomsVenster: As jy wakker lê

Loading player...
Neem jouself dit voor: “Dit was die laaste vermorste wakkerlê wat ek gehad het. Ek gaan dit as ʼn  gawe benut en myself in die Here verlustig”.
28 Aug 2023 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min