Van West raak luidkeels boereharte aan met musiek

Loading player...
“Ek glo die Here het ‘Boer in my hart’ gekies, en vir my is dit ʼn wonderwerk.”
29 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min