Bizskoops - 31 Augustus 2023
--:--
Op vandag se program..Ongeveer eenduisend ondernemings is die jaar in Suid-Afrika gelikwideer.
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Amerika sal voortgaan om rentekoerse te verhoog.
In investering-nuus, Belegging in infrastruktuur word gesien as 'n goeie pasmaat vir aftreespaargeld.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die ekonomie en die omgewing.