ToekomsVenster: Kinders, gawe en opdrag

Loading player...
Ouers is nie volmaak nie, ver daarvan. Tog, midde ons gebrokenheid sien kinders die egte soeke na die wil van die Here en ʼn lewe wat in toewyding aan Hom geleef word.
3 Sep 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min