ToekomsVenster: God het nog nie moed opgegee met SA nie

Loading player...
Ek dink, nee ek glo, dat hy nog ʼn besonderse plan het met hierdie land en sy mense, meer nog, met jou en my en ons kinders. Glo jy dit?
3 Sep 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min