ToekomsVenster: ‘Moenie te veel praat oor môre nie’

Loading player...
Hy staan gereed om my in môre te verwelkom, beloof dat Hy reeds die pad voorberei het, dat Hy net sal toelaat wat tot my vorming sal bydra, dat sy genade genoeg is, sy beloftes my sal dra en sy Woord my sal leer. Dankie Heilige Gees, U is alreeds daar.
8 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min