Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer

Loading player...
Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer...en jy kan altyd staad maak op hierdie ou se talent.
Sy jongste enkelsnit, 'Rigtingnaald', is geskryf en vervaardig deur die  talentvolle Werner Beukes en is beskikbaar op alle digitale platforms.
Brad het die geleentheid gekry om met die bekende Liedjieskrywer en musikant te gesels op die KC Drive show.
11 Sep 2023 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes