Psalm 19:8-14 - Die Wet van die Here is volmaak!

Loading player...
Die wet van die Here bring veiligheid, volmaaktheid en vryspraak! Luister saam; mag die Woord van God vir jou tot seën wees
14 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min