Introducing - SPEAK Podcast

--:--
Welcome to a world where voices are more than just words.

Join us for heartwarming true stories that will make you believe in the incredible power of the human spirit!

New episode every week!
@speakpod
18 Sep 2023 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

S2| Episode 3: "Unplanned, not unwanted"

Maak jouself reg vir ‘n emosie-belaaide finale episode van Seisoen 2. Danté maak haar hart oop oor hoe sy die pad voorentoe sien, of sy die verlede sou verander en deel die wysheid wat sy oor die laaste jaar opgedoen het.
26 Apr 17 min

S2| Episode 2: "Bear down"

40+ weke, en Luke is nog nie hier nie. Gaan Danté wel by die huis kan kraam soos wat sy gehoop het? Gaan Jack en die vroedvrou betyds by haar kan uitkom? Hoe hanteer mens die oorweldigende emosies en hormone wat saam met geboorte kom? Die inhoud van hierdie episode…
19 Apr 30 min

S2| Episode 1: Ja, ek is.

Tienerswangerskappe is iets wat elke dag gebeur, maar niemand wil daaroor praat nie. Danté kom deel haar storie oor hoe haar planne vir die toekoms in Junie 2022 heeltemaal verander het, toe sy uitvind dat sy, op 18, swanger is.
12 Apr 29 min

Bonus: Breastfeeding, bonding and babies.

Tune in to this candid conversation with Lizelle Payne, a registered dietitian and lactation consultant. We delve into topics such as breastfeeding, introducing solids, breastfeeding for adopted babies, and managing hyperemesis (severe nausea). The information provided in this podcast episode is intended for general informational purposes only. While we deeply…
30 Nov 2023 33 min

Episode 5: Die de Beers is onder een dak!

Na maande in die hospitaal is die de Beers uiteindelik onder een dak! In die finale episode van Seisoen 1, gesels Mighael en Dalene oor hoe hulle dag tot dag lyk as 'n gesin van 4. Hulle deel wysheid, snaakse stories en hul planne vir die toekoms.
16 Nov 2023 29 min