Só wil organisasie Alzheimers-pasiënte se lewensgehalte verbeter

Loading player...
Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Welma Geldenhuys, senior maatskaplike werker by Adasa se Gautengse-tak, oor die belangrikheid van hulp en ondersteuningsnetwerke wanneer dit by die stryd teen dié tipe siektes kom.
20 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min