VLU vier Erfenisdag met handvlyt
Loading player...
Die VLU Malieveldstreek vier hierdie naweek Erfenisdag met decoupage, Macrame en koesisters en melktert).
Wendy Bam vertel vir die Verkas-span dat die organisasie vir alle vroue bedoel is, dit hulle bemagtig en 'n gemeenskap bied.
Die Klets en Kuier vind Saterdag by die NG Moedergemeente-kerksaal in Bellstraat plaas. Manne is ook welkom om dit by te woon.