Bizskoops - 21 September 2023
--:--
Op vandag se program... Ekonome is optimisties dat Reserwebank rentekoersverhogings sal terughou
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Inflasie is nie ten volle getem nie.
In investering-nuus, Suid-Afrikaanse beleggers minder positief oor die land se skuld.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor voedselinflasie.