Moordverdagte gee homself oor in Belfast

Loading player...
’n 33-jarige man is in hegtenis geneem op aanklag van moord. Die 44-jarige Abel Magane is Woensdagaand in Belfast deur 'n verdagte in 'n wit Amarok-bakkie geskiet. Hy is met sy aankoms by Belfast-hospitaal dood verklaar. Die verdagte het homself gister aan die polisie oorgegee. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Brigadier Selvy Mohlala, is die vuurwapen nog nie gevind nie. Die motief vir die moord is in dié stadium onbekend.
22 Sep 2023 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min