ToekomsVenster: Wat is jou nalatenskap?

Loading player...
Somtyds word jou nalatenskap baie jare later eers besef en gevier. Nalatenskap en dankbaarheid vir die lewe as genadegawe, is verwant. Dis ʼn dankbare mens wat iets nalaat.
22 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min