ToekomsVenster: Kroon van die skepping

Loading player...
Gedurende hierdie week wil ek die fokus laat val op die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Derhalwe nooi ek jou uit om saam met my die lewe te verken en die goeie gawes wat God gee te herontdek.
26 Sep 2023 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min