Nuusberig: ANC-wyksraadslid in Mpumalanga vermoor in vermoedelike sluipmoordaanval
--:--
Die polisie in Mpumalanga het met 'n ondersoek begin ná die moord op 'n wyksraadslid van die ANC en nog 'n man wat Saterdagaand in Calcutta naby Hazyview doodgeskiet is in nóg 'n skynbare sluipmoord.