Gateway News for the week

--:--
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
27 Sep 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jannie Puetter oor geduld

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Geduld” uit Matt 7:7
11 Jul 11AM 4 min

Kalaharistories: Anna se simfonie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Anna…
11 Jul 11AM 7 min

Talisha Botha inspireer

Johannn Els gesels met 14 jarige Talisha Botha. Sy is Sarie Botha (een van ons luisteraars) se kleindogter, en nadat sy haar lewe aan Jesus gegee het, het sy besluit om almal wat sy kan bereik te bereik met inspirasies wat sy via whatsapp uitstuur. Ons wou die hele storie…
9 Jul 10AM 12 min

Ps Japie Venter: Dink oor jouself soos God oor jou dink

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dink oor jouself soos God oor jou dink” uit Jer 29:11 "Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil…
9 Jul 11AM 1 min

Dr Gustav Gous: Transformasie

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Transformeer jouself” uit 2 Kor 5:17.
9 Jul 11AM 4 min