Bizskoops - 28 September 2023
--:--
Op vandag se program... SA sal Agoa-forum aanbied om handelsbetrekkinge met VSA te versterk
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Moody's gaan twee van China se ontwikkelaars op hersiening plaas.
In investering-nuus, alternatiewe bates kan geleenthede bied te midde van haglike ekonomiese omgewing.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die olieprys, wisselkoers en brandstofprys.