ToekomsVenster: Vryheid om regte keuses te maak

Loading player...
Ons leef reeds nou vir altyd as ons glo dat Jesus die prys namens ons elkeen betaal het. Ons is vry, maar die vraag is, vry van en vry tot?
3 Oct 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min