Bizskoops - 12 Oktober 2023
--:--
Op vandag se program... Die Reserwebank sal na verwagting volgende maand die repokoers verhoog
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Oliepryse reageer op konflik tussen Israel en Palestina
In investering-nuus, Buitelandse beleggers is netto verkopers van Suid-Afrikaanse effekte en aandele.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die 2023 Nobelprys vir Ekonomie.